Find An Event

TulBach-suites: Bach in die Boland

Classical

29 July 2026 -
|
Dr Miriam Makeba Concert Hall


Deel van KLINK: Klank in Ink, bied die solokonsert ‘n besonderse musikale reis met die ikoniese Bach-tjellosuites en nuwe Suid-Afrikaanse werke geïnspireer deur digkuns oor die Boland.

Performers

Gerrit Koorsen (tjello)

Tickets

R150 adults |
R130 studente & pensioenarisse |
R170 by die deur |