Met Die Hoërskool Menlopark as vanjaar se gasheerskool, sien ons met groot verwagting na die Tres Scholarum-konsert uit.
Moet nie hierdie uitsonderlike musiekaand, wat samewerkings tussen Hoërskool Garsfontein, Die Hoërskool Menlopark en ons eie Klofies ten toon stel, misloop nie.
