Deon van der Merwe en Gary Forwood
Hierdie groep se volhoubare sukses lê in hulle musikale veelsydigheid en die onwrikbare lojaliteit van hulle aanhangers. Hulle musiek, wat aanvanklik by grootouers aanklank gevind het, word nou weer deur daardie gehore se volwasse kleinkinders ontdek. So oorbrug die groep generasies.
