Find An Event

Stef Kruger

Popular/Light

|
Pierneef Teater


Stef sing sy liedjies wat in gewone woorde diep met jou siel gesels. Gekombineer met ’n abstrakte
kunsuitstalling waar elke doek die emosie en ritme van die musiek weerspieël. Kom luister na die
sanger en liedjieskrywer wat nie minder nie as 78 liedjies vir Dozi geskryf het – treffers soos
“Grassade in die wind”, “Pennies op die spoor” en baie meer.

Performers

Stef Kruger

Tickets

R150
R130 pensioenarisse