Find An Event

Op pad na Kersfees

Popular/Light

|
Fairtree Atterbury Theatre


Op pad na Kersfees

Ruhan & Corlea span hul musikale vernuf saam met die nuwe produksie, “Op pad na Kersfees” Maak reg vir ‘n vertoning met hartsmusiek, sielskos en humor – Ons pak die langpad aan soos net ons Suid-Afrikanes kan!

Maak vas jou sitplek gordel, sit terug en kom reis saam.

Performers

Ruhan du Toit
Corlea

Tickets