Find An Event

Nàdine – MY FAVOURITE ROCK SONGS

Vocal | Popular/Light

|
Fairtree Atterbury Theatre


Maak gereed vir ‘n nuwe hoofstuk in Nádine se verhoog optredes.
Hierdie keer is Nádine terug om die huis se fondasies te skud ! Al jou gunstelinge, en ook haar klassieke uitklophou rock items in een uitsonderlike live vertoning. Berei jouself voor vir unieke weergawes van Tina Turner se “River Deep Mountain High” of Cindy Lauper se “Time After Time”. ‘n Rock-gevulde “Alone” van die miljoen-album-verkoper Heart, of ‘n onverwagse Nádine in die AC/DC tradisionele “You Shook Me”.

Performers

Nàdine

Tickets