Find An Event

Mathys Roets – Die tyd sal leer

Popular/Light

30 March 2025 - 15:00
|
Fairtree Atterbury Theatre


Met die vertoning reis Mathys deur 30 jaar se liedjies.
Elke lied het sy boodskap bly dra.

“Hierdie is ‘n liedjie net vir jou, Droomvrou”
“Die hele wêreld word stil”
“So ek verstaan, as jy wil gaan”
“In my lewe, het ek groot geword”
“Kyk of jy vir my die son kan vang”
“As die reën van stof en roet verby is”
“Kom drink ‘n koppie koffie”

Kom reis saam. Sit agteroor en haal diep asem en onthou alles wat mooi is.

Performers

Mathys Roets

Tickets