Find An Event

Magonjatjie en die Boelies Insekte

Music Theatre

|
Pierneef Teater


’n Lekker gogga-avontuur met Magonjatjie se liedjies en stories wat kinders toerus om boelies self te hanteer – praktiese maniere om met selfvertroue op te tree.

Selfs die kleinste kan groot staan – en hul krag gebruik sonder om bang te bly.

Performers


Tickets

R95 Volwassenes
R85 Kinders