Dis die mooiste tyd van die jaar, die reuk van Reën is in die lug, en ons wil die beste aand saam met al ons vriende hê in Pretoria!
Ons het julle baie lief en dit sal 'n masiewe voorreg wees om die nuwe seisoen saam met julle te kan begin!
-Drie bands op die line-up waarvan ons een is (die ander sal later bekend gemaak word)
-Amazing kos uit Green Olive se kombuis
-Kontant Kroeg is oop
