Find An Event

KUNSTEFEES in die kleine 2025 – Jannie du Toit

Classical | Popular/Light

25 January 2025 - 09:30, 25 January 2025 - 12:00, 25 January 2025 - 15:00, 26 January 2025 - 15:00
|
Fairtree Atterbury Theatre


Jannie du Toit en Susan Mouton (tjello). Hartsmusiek in die Cowfish Restaurant oorkant die teater – canapé brunch ingesluit (25 Januarie 09:30).

Marie Tredoux van Jacobsbaai se sielvolle liedjies. Bindteks: Dana Snyman met Annelie du Plessis-Hoberg (fluit) en Chanie Jonker (klavier) (25 Januarie 12:00).

Die verhaal van die legendariese “liedjie-aande” by Jannie se huis in Pretoria in die 80’s, toe die luisterlied begin blom het (25 Januarie 15:00).

Jannie se gunstelinge uit die Nederlandstalige kleinkuns van die twintigste eeu met Marcel Dednam (klavier) en Deryn Dednam (alt-saxofoon) (26 Januarie 15:00).




Performers

Jannie du Toit
Susan Mouton
Dana Snyman
Annelie du Plessis-Hoberg
Chanie Jonker
Marcel Dednam
Deryn Dednam

Tickets

R250-280