Koos Kombuis
Vocal | Popular/Light
|
Fairtree Atterbury Theatre
Koos Kombuis is ‘n Suid-Afrikaanse kulturele ikoon. Hy is aktief in verskeie genres en werk as rubriekskrywer, skrywer, musikant en kunstenaar sedert die laat 1980’s. Koos sê hy sien vreeslik uit na sy vertoning by die Atterbury Teater. “Ek is skoon opgewonde as ek weet ek kan weer by die Atterbury Teater optree. Alles is so lekker en reg daar. En die gehore is great!”