Koos Doep – Die Redakteur
Vocal | Popular/Light
|
Centurion Theatre
Jakkie Louw se nuwe eenman musiekvertoning, genaamd "Koos Doep Die Redakteur," is 'n eerbetoon aan die legendariese Koos Du Plessis se musiek en loopbaan. Hierdie konsert is vir die mense wat hou van die diep sielvolle musiek wat Koos Du Plessis bekend gemaak het.