Find An Event

Kerskonsert

Symposia/Festivals/Special Events

|
NG Universiteitsoord


NG Universiteitsoord is baie opgewonde oor ons Orrelkonsertreeks 2025.

Kyk net na die interessante temas van programme wat orreliste uit Pretoria, Gqeberha, en Amerika vir ons gestuur het!
Die orreliste se programme is gefinaliseer en hulle is besig om hard te oefen om op ons orrel ’n uitvoering te gee. Ons sien ook baie uit na die musiek wat op ons orrelis, Dr. Isabelle van Rensburg, se eerste album gaan wees…
Hou solank die datums oop en besoek ons webwerf vir meer inligting wat binnekort volg!

Performers


Tickets

Almal is welkom! Toegang is ’n donasie.