Find An Event

Josuah na die reën

Popular/Light

7 September 2026 - 19:00
|
Fairtree Atterbury Theatre


JNDR en Band vat hande met Monniehart op die 7de September. Ons wil saam met julle die essensie van die lewe voel, daai diep liefde wat jou wese oorweldig, en jou oë oopmaak vir die moontlikhede wat oor ons gedroom is. Om weer van onsself te gee. Ons sien uit om julle daar te sien.

Performers

Josuah na die reën