Find An Event

Joshua na die Reën bied aan Nimmerfees saam Aardskinders | 19 April 2026

Popular/Light

|
Kleinkaap Boutique Hotel Centurion


19 April 2026, stel ek en die band die nuwe dimensie van Joshua na die Reën by KleinKaap Boutique Hotel in Pretoria vry, en op dieselfde dag stig ons in samewerking met Die Aardskinders, die heel eerste Nimmerfees. En ons gaan dit elke jaar van hier af doen.

Performers

Joshua na die Reën

Tickets

R100 - Kinders ( onder 12jr)
R250 - Studente (12 - 21jr)
R350 - Volwassenes
R1,250 - Familie van 5
R1,000 - Familie van 4
R500 - Twee Persone Kaartjie