Joshua Na Die Reën
Popular/Light
28 August 2026 - 19:00
|
Umuzi Teater
Joshua na die reën, is een van Suid Afrika se geliefde en gewilde kunstenaars wat nou ook 'n draai maak in Secunda. Bring vriende en familie en wees deel van 'n aand van nostalgie en goeie musiek.