Find An Event

Joshua na die Reën

Popular/Light

27 March 2025 - 19:00
|
Fairtree Atterbury Theatre


Om julle weer te kan sien vir ‘n aand wat voel soos die sterre en klink soos die berge (selfs al sit ons in ‘n teater) sal vir ons een groot avontuur wees. Ek weet julle weet nie altyd wat om te verwag by ‘n JNDR show nie, en dit is juis vir my die betowerende eienskap van die afgelope 12 jaar saam met julle….niks hoef ooit te stagneer nie, want ons kan net saam vloei met waar die musiek en die lewe ons lei. Een ding weet ek, dit kan alles wees wat ons droom. Ek sien julle daar.

Performers

Joshua na die Reën

Tickets