Musiekvriende span saam vir ’n goeie doel: Jannie saam met Legacy, Gisela de Villiers, Fearika Heyns, Esté Gross, Chanie Jonker, Annelie du Plessis-Hoberg en Gertjan Holzhausen.
Hierdie optrede vorm deel van die Gigs for Good-konsertreeks – konserte deur verskillende kunstenaars ten bate van die NCPD (National Council of and for Persons with Disabilities).
Sondag 17 Mei 15:00
R210 / R180 pensioenarisse
