Find An Event

Intiem

Popular

|
Pierneef Teater


Matt is opgelei in musiekteater as tenoor maar hy sing ook ligte musiek met die aanvoeling en
vertolking wat elke liedjie verdien. Hierdie is spesiaal uitgesoekte liedjies vir ’n intieme ervaring.

Performers

Matt Stern

Tickets

R130 volwassenes / R120 pensioenarisse