Find An Event

Interlude

Popular/Light

|
Pierneef Teater


Golden Oldies deur ’n volle orkes en sangers. Kom raak nostalgies én laat jou voete jeuk met ou bekende liedjies uit die 60’s en 70’s, Afrikaans asook Country en Country Rock.

Performers

Interlude Band

Tickets

R160 pp
R140 Pensionarisse