Find An Event

Händel & Die Donkie

Popular/Light | Music Theatre

29 September 2026 - 19:30
|
Sanlam Auditorium


Met hierdie vertoning bekyk Nataniël die waarde en wonde van indrukke, dit wat elkeen lewenslank bybly en vorm. Die ster in die oog, die storm in die hart. Voor op die tong of diep gebêre, elke indruk bepaal elke tree. Nataniël deel herinneringe, wondere en waansin. Van jazz tot pop tot die barokklanke van Georg Friedrich Händel, Nataniël bring sy wye musikale repertoire, aangebied met ’n nuwe versameling verhale!


Performers

Nataniël
Charl du Plessis, Leonie Greyling, Daline Mitchley, Kate White en Kerryn Wisniewski

Tickets

R280 - R320