Kom geniet ’n middag van onvergeetlike treffers, aansteeklike stories en pure musiek-genot! Van internasionale top treffers tot my eie geliefde liedjies .
Geen hoë kuns, geen diep denke nie — net klavier, kitaar, en hope hart.
Ek is agter die klawers, en Jaco Smit bring die towerkrag op kitaar.
Kom vir die liedjies, bly vir die stories.
Lief vir Alles Hier
Ek wil jou nooit weer Sien
Piano Man
Ek kom Huistoe
Ek haal asem
Can’t Take My Eyes Off You
The Living Years
Met jou in my lewe