Een aand saam met… Riana & Retief
Popular/Light
13 February 2025 - 19:00
|
Fairtree Atterbury Theatre
Kom deel in ‘n aand van klank, kleur soos die musiek van Riana & Retief jou meëvoer op ‘n reis van oordenking en oorgawe. Hierdie jarelange vriende deel vir die eerste maal ‘n verhoog saam ten bate van Tswalo huis -‘n plek van veiligheid. Vir slegs een aand neem hul hande om net Een Naam op te lig en hulp te verleen aan die weerloses.