Een aand saam met Demi Lee – ten bate van Tswalo Huis ✨
Kom beleef ‘n onvergeetlike aand vol pure talent, hart en hoop. Sluit by ons aan vir ‘n spesiale vertoning saam met Demi Lee, waar elke noot en elke oomblik ‘n verskil maak.
Alles ten bate van Tswalo Huis – want saam kan ons meer kinders liefde, veiligheid en ‘n tuiste gee. 💛
Bring jou gesin, bring jou vriende. Kom vir die musiek, bly vir die doel. Kaartjies is beperk!