Find An Event

Drie van die Bestes

Vocal | Popular/Light

|
Fairtree Atterbury Theatre


Danie Niehaus, Mathys Roets, Germandt Geldenhuys. Die samekoms van drie kunstenaars, drie uiteenlopende stemme, drie persoonlikhede – in een produksie op een verhoog: Drie van die Bestes!

Ondanks elkeen se uiteenlopende musiekstyl in hierdie vertoning – van pop, tot ballades en ligte klassieke musiek – is dit veral hul a cappella- en samesang wat hul ’n gedugte kombinasie maak op die verhoog.

Performers

Danie Niehaus
Mathys Roets
Germandt Geldenhuys

Tickets