Jannie du Toit, Susan Mouton (tjello) en Chanie Jonker (klavier en akkordeon)
Jannie sing Koos du Plessis se onsterflike liedjies – 40 jaar na Koos se dood.
Sondag 21 April 15:00 R170 volwassenes / R160 pensioenarisse en kinders
Performers
Jannie du Toit
Susan Mouton
Chanie Jonker
Tickets
R170 volwassenes / R160 pensioenarisse en kinders.