Find An Event

Die Klank van Kersfees met Rocco en Orkes

Orchestral | Symposia/Festivals/Special Events

|
AfriForum Teater


Kom vier saam met AfriForum Teater en die vroue van Ambassadeursklub100 in die vreugde en seën van Kersfees.

Die inkomste van die konsert word elke jaar aan ’n instansie vir minderbevoorregtes geskenk. Kom geniet die middag saam met ons en help ons om Kersfees spesiaal te maak vir ander wat minder as ons het.

Performers

Rocco de Villiers
Orkes

Tickets