Klein Dingetjies, die titel van Demi Lee Moore se splinternuwe EP wat 14 Februarie 2025 vrygestel word.
Hier gaan julle eerstehands die nuwe snitte hoor en die stories en inspirasie agter elkeen van hierdie liefdesliedjies. Met van die land se beste musikante saam met haar op die verhoog, kan jy verseker weet dit gaan een vir die boeke wees.