Die MusiekHuis Studio bied met trots hul jaarlikse studentekonsert aan.
Laat die jong talent jou wegvoer met veelsydige items in sang, kitaar, ukulele, dromme, klavier en viool.
Hierdie konsert is jaarliks die hoogtepunt, of “crescendo”, waarna al ons studente uitsien.
