Find An Event

Charl du Plessis se Surf & Turf Momentum Aardklop Classical Contemporary

Classical | Popular/Light

1 October 2026 - 13:30
|
NWU Conservatory


Charl du Plessis se Surf & Turf is terug! Ná die suksesvolle bekendstelling van die projek verlede jaar, keer dié gewilde konsep vanjaar op openbare aanvraag terug na Momentum Aardklop. Die bekroonde Charl du Plessis neem feesgangers op ’n insiggewende, sjarmante en soms humoristiese manier op ’n musikale proetog saam, waar twee uiteenlopende ensembles elk ’n verkorte weergawe van 20 tot 30 minute uit hul volledige konserte aanbied.

Performers

Charl du Plessis

Tickets

Pre-Sale Ticket - R200
At the Door Ticket - R220