Buffelsfontein Manne-Aand ten bate van CVO Skool Pretoria
Popular/Light
|
AfriForum Teater
Buffelsfontein het besluit om CVO Skool Pretoria by te staan in hierdie doelwit en besluit om ’n manne-aand te hou. Die nimlike storieverteller en liedjieskrywer Pieter Smith, asook die aktivis-liedjieboer Steve Hofmeyr gaan vertonings lewer en unieke items gaan op veiling geplaas word om fondse in te samel vir die skool. ’n Vingerete is ingesluit en ’n ten volle gelisensieerde kroeg sal beskikbaar wees.