B is vir Boelie
Music Theatre
18 July 2026 - 10:00
|
Pierneef Teater
’n Speelse, musiekbelaaide kinderteaterproduksie oor Bella, ’n 12-jarige dogter wat geboelie word omdat sy “anders” is – sy lees boeke, dra bril en hou daarvan om alleen te wees. Maar dan leer sy dat B ook Buitengewoon, Braaf en Bont beteken!