Find An Event

Atterbury Klassiek: Mozart se Drie Klaviere

Classical

|
Fairtree Atterbury Theatre


Drie Steinway-vleuels deel die verhoog in ’n historiese Mozart-viering by die Fairtree Atterbury-teater
Vir die eerste keer in die geskiedenis van die Fairtree Atterbury-teater sal drie Steinway-vleuels gelyktydig op die verhoog verskyn in ’n skouspelagtige viering van die musiek van Wolfgang Amadeus Mozart. Die konsert vorm deel van die gewilde Atterbury Klassiek-reeks en sal die Phoenix Co-orkes onder leiding van maestro Richard Cock aanbied.

Performers

Phoenix Co-orkes
Onder leiding van maestro Richard Cock

Tickets

R220-R330