Find An Event

Andriette akoesties

Popular/Light

|
Fairtree Atterbury Theatre


Andriette kom bekoor met ‘n vol akoestiese orkes.

Van Rock ‘n Roll, na haar eie treffers, “covers” van haar gunsteling ikone en trots Suid-Afrikaanse musiek wat jou sal laat saam sing, jou nostalgies maak en jou laat skaterlag.

Performers

Andriette

Tickets