Find An Event

Alice in wonderland!

Music Theatre

14 August 2025 - 20:00
|
Centurion Theatre


Betree ’n wonderwêreld van verbeelding met Alice in Wonderland – Die
Nuwe Afrikaanse Musiekblyspel, ’n betowerende Afrikaanse verwerking
van die tydlose verhaal. Volg Alice soos sy in die hasie-gat tuimel en op ’n
fantastiese reis vertrek, gevul met eienaardige karakters, onmoontlike
raaisels en kosbare lewenslesse.

Performers

Scenario Junior (Laerskool-sterre)
Scenario Youth (Hoërskool-sterre)
Verwerking deur: Tiaan Kirsten-Lubbe
Regie: Tiaan Kirsten-Lubbe & Lian Sachse
Choreografie: Wesley Rudd
Musiekregie: Luigia Casaleggio
Stel- en Kostuumontwerp: Ashleigh Hilton
Vervaardig deur: Scenario Productions

Tickets