Find An Event

Afrikaans 100 | Uit die mond

Vocal | Popular/Light

28 May 2025 - 19:30, 29 May 2025 - 19:30
|
Fairtree Atterbury Theatre


Aangebied deur Afrikaans 100, ter viering van die taal se 100ste bestaansjaar as amptelike taal.

Uit die mond is ’n musikale viering van die Afrikaanse taal uit elke mond wat dit praat. ’n Taal, net soos ’n mens, gaan deur baie gedaanteverwisselinge. Ons word gebore, ons groei, ons vra. Ons praat, ons sing. Afrikaans is ’n geskenk aan elkeen wat daarin leer, liefhê en leef. Van Afrikaanse musiek se grootste stemme, begelei deur ’n orkes, neem ons op ’n reis deur die geskiedenis van Afrikaanse musiek in al sy vorme, invloede en skoonheid.

Met Amanda Strydom, Coenie de Villiers, Emo Adams, Jannie du Toit, Frazer Barry, Lynelle Kenned en Nicole Holm



Performers

Vervaardiger: Afrikaans 100
Musiekregisseur: Melissa van der Spuy
Teks en regie: Bianca Flanders
Amanda Strydom
Coenie de Villiers
Emo Adams
Jannie du Toit
Frazer Barry
Lynelle Kenned
Nicole Holm

Tickets

R200 - R265