Lig op die Horison – Musiek wat hoop bring
*Neem asseblief kennis: Dit is nie ’n kerkvertoning nie, maar ’n kommersiële vertoning.
Sluit aan by Croons Collective en ‘n simfoniese orkes vir ’n betowerende musiekaand vol lig, emosie en inspirasie. Met spesiale gassangeres Monique Steyn, gassanger Tiro van Namibië, die Pretoria Mannekoor, en Constantia Park Laerskool se Senior Koor. Croons Collective bestaan uit: Deon Main, Hannes Retief, Mervin Campbell, PietFrik Liebenberg, Tracey-Lee Booyens en Zack Jansen van Rensburg.
Moet dit nie misloop nie – ‘n aand waar musiek harte aanraak.
