Wil jy dans, Carina? ’n Musiekstorie
Popular/Light
|
Pierneef Teater
Francois en Elizabeth met ’n splinternuwe vertoning. Ná meer as 30 jaar van musiekmaak, het dié gewilde sangpaar wonderlike stories om te vertel en talle bekende treffers om te deel. Kom reis saam op hul musiekspore!