Taal wat party Taboe noem Met Lizz Meiring en Jak J. B
Popular/Light | Music Theatre
|
Pierneef Teater
Voorlesings van gedigte, vermaak, musiek, liriek en taboe woorde: Komedie, drama en woorde wat uit die woordeboek tot op die tong val.
POËSIE APTEEK se “Medisyne Tussen Lyne Show”.