Find An Event

Steve Hofmeyr Live

Vocal | Popular/Light

5 February 2025 - 19:00, 6 February 2025 - 19:00, 7 February 2025 - 19:00
|
Fairtree Atterbury Theatre


Steve Hofmeyr skop 2025 af by die Fairtree Atterbury Teater, een van sy gunsteling verhoë in Suid-Afrika!

Bekend vir sy intieme atmosfeer, beloof hierdie wêreldklas teater die beste uitsigte, besonderse klank en kwaliteit beligting vir sy toegewyde gehore.

Aanhangers kan ‘n opwindende vertoning verwag met geliefde treffers asook drie nuwe liedjies wat laat in 2024 vrygestel is: “ROOISEE”, “LIKE A ROCK”, en “TO LOVE SOMEBODY”.

Benewens Steve se energie en voorliefde vir nostalgie verras hy telkemale Atterbury Teater se gehore met iets spesiaal, soos nuwe materiaal en gasverskynings.

Moenie hierdie ongelooflike geleentheid misloop om Steve by die Fairtree Atterbury Teater te sien – en te ontmoet – nie. Verseker nou jou kaartjies vir ‘n musikale aand wat beloof om beide magies en onvergeetlik te wees!

Performers

Steve Hofmeyr

Tickets