In die middel van die Estetika-Kuier konsertreeks, neem Elandré en sy orkes, ’n twee-aand Country-vakansie by die Fairtree Atterbury Teater op 19 & 20 Julie.
Stof af jou stewels, en bespreek jou hooibaal nou vir ‘n vars vertolking van ou en nuwe Country gunstelinge.