Find An Event

Ons liedjieskatkis: Die liedjies van Anneli van Rooyen

Popular/Light

6 July 2025 - 15:00
|
AfriForum Teater


Nadat Anneli van Rooyen in 1979 die ATKV se Crescendo-sangkompetisie gewen het en in 1980 haar eerste album getiteld Neem my saam uitgereik het, word sy een van Suid-Afrika se gunsteling- Afrikaanse kunstenaars met treffers soos “Sewe sakke sout”, “Ek lewe” en “Neem my op vlerke”. Anneli vermaak ons al langer as vier dekades met van die mooiste liedjies en word ’n absolute legende.

Performers

Louis Loock
Andriëtte Norman
Rouchelle Liedemann
PietFrik Liebenberg
Elzanté Twee Klaviere
Elzabé Tosen (klavier)
Hansie Roodt (kitaar)
Alouise (baskitaar)
Lizelle le Roux (viool)
Danie Coetzee (digitaal)
Vinnie Henrico (tromme)

Tickets