Find An Event

Met Woord en Lied

Classical

|
Pierneef Teater


erwyl ons vanjaar die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) vier wat 150 jaar gelede in die Paarl gestig is, asook die promulgering van Afrikaans as amptelike taal in Suid-Afrika 100 jaar gelede, nooi ons u hartlik uit om, in samewerking met die BCVO, FAK, PretoriaFM en AfriForum, Internasionale Moedertaaldag te vier!

Die stuk word deur Elma Potgieter, Coert Grobbelaar en Rina Francis opgevoer.

Performers

Coert Grobbelaar
Elma Potgieter
Rina Francis (Pianis)

Tickets

Kaartjies: R100.00 per persoonGratis toegang vir laerskoolleerlinge.Kleredrag: Semi-formeel