Find An Event

Louis Loock – A Unique Musical Theatre Experience

Classical | Vocal | Music Theatre

|
Fairtree Atterbury Theatre


Agter die verhoog maak Louis Loock reg vir die aand se klassieke konsert. Die gehoor is vol afwagting om die geliefde tenoor se operaklanke te hoor. Terwyl hy regmaak, deel hy sy drome – die karakters wat hy graag sou wou sing. Phantom, uit Phantom of the Opera, Marius, uit Les Misérables, King Herald, uit Jesus Christ Superstar, die verteller in Cabaret, en soos hy vertel, word dié, en ander karakters lewendig. Wanneer dit tyd is om die klassieke konsert te lewer, stap hy op die verhoog, en sing Opera gunstellinge:
Dein ist Mein Ganzes Hertz, La Donna è Mobile, en die uiters geliefde, Nessun Dorma. Hy keer terug kleedkamer toe, waar hy sy drome voortleef, in die magiese wêreld van die musiekblyspel.

Performers

Louis Loock

Tickets