Lerato Kinderhuis – Liedjies en Stories
Popular/Light
|
Fairtree Atterbury Theatre
Kom geniet ’n aand van musiek en ’n unieke storie wat nog nooit vantevore gedeel is, nie deur die bekroonde kunstenaars: Jo Black, Karlien van Jaarsveld, Jak de Priester, Joshua na die Reën en Lucinda Neethling. Ligte verversings is ingesluit.