Find An Event

Kuns en Kamermusiek

Classical | Chamber Music

|
FAK-VTM Kunsgalery


Die FAK en die FAK-VTM Kunsgalery bied ’n unieke konsert aan in die Senotaafsaal van die Voortrekkermonument. Hierdie konsert bring kuns en musiek bymekaar met ’n unieke musiek-en-kunservaring. Drie werke van Brahms, Glinka en Tajčević vir klarinet, tjello en klavier deur musici Lizet Smith, Kerryn Wisniewski en Annalien Ball word uitgevoer. Hierdie meesterstukke word gehoor in koppeling met verskeie kunswerke wat deur die FAK-VTM Kunsgalery opgeveil gaan word na die afloop van die konert.

Performers

Lizet Smith
Kerryn Wisniewski
Annalien Ball

Tickets

R 100 - R 200