Find An Event

Joshua na die Reën – Alleen op die Bergpiek

Vocal | Popular

|
Atterbury Theatre


‘n Aand saam met my Jacques De Villiers (aka Joshua na die Reën) en my klavier, rooi kitaar, ‘n paar gedigte, stories, liedjies wat julle ken en ook ‘n paar nuwes.
Gideon Botes deel met my die verhoog, ons twee sal sorg dat julle uitsig vanaf die bergpiek mooi is.

Performers

Joshua na die Reën
Gideon Botes

Tickets