Johan Liebenberg en Mauritz Lotz Live
Vocal | Popular/Light
|
Fairtree Atterbury Theatre
ʼn Vertoning aangebied deur Johan Liebenberg, bekend vir sy puik vertolking van die legende, Neil Diamond. Hy deel die verhoog met kitaar virtuoos Mauritz Lotz, bekend vir sy ongelooflike kitaarspel.