Jak de Priester in Maanligfontein
Popular/Light
27 February 2025 - 19:00
|
Fairtree Atterbury Theatre
Jak de Priester in Maanligfontein Dit is Februarie en die maand van liefde. Dit is ook Afrikaans se 100 jaar vieringe as amptelike taal. Jak de Priester het in sy 23 jaar as sanger al ’n paar treffers geskryf… Elkeen vertel die storie van ekstase, verlange en romanse. Soms komies, soms hartseer. ’n Nuwe show met al die bestanddele van ’n aand by die bioskoop. Kom vier Afrikaans se amptelike 100jaar vieringe saam met Jak de Priester in Maanligfontein.