Find An Event

Die Melktert Kommissie

Vocal | Popular/Light

|
Fairtree Atterbury Theatre


In September 2024 sal dit 22 jaar wees sedert Die Melktert Kommissie die eerste Rockspaaider kompetisie gewen het. Kom onthou saam met Die Melktert Kommissie en luister na brokkies uit die ou dae gemeng met volroom rock.

Performers

Lucinda Rosa Neethling
Jean Marie Korff
Tin van der Westhuizen
Jan-Adriaan Korff

Tickets